Lupe
Suche

Fanie Viljoen 
Spring 

Support
Adobe DRM
Cover von Fanie Viljoen: Spring (ePUB)
Hoe ver sal jy gaan om die meisie van jou drome te beïndruk? Wat sal jy doen om jou beste vriend se lewe te red? Rudi en Steven maak ’n snaakse video. ’n Dom video wat jy maak om ’n meisie te beïndruk. Kort voor lank het hulle hope aanhangers op You Tube. Hulle kry ’n bynaam ”“ die Vidiote. Maar dan ontmoet hulle vir Marco. Marco het opwindende en gevaarlike planne. Planne om die Vidiote se toertjies beter en waaghalsiger te maak. En dan loop dinge skeef …
€6.88
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 80 ● ISBN 9780799362275 ● Verlag LAPA Uitgewers ● Erscheinungsjahr 2013 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 5206090 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

4.399.017 Ebooks in dieser Kategorie