Lupe
Suche

Francois Bloemhof 
Die duiwel maak my hart so seer 

Support
Kom ons breek die reëls van misdaadfiksie! Dis 1981 en die maand is Januarie. Wie is so duiwels om die Van Biljons so te teister? Dit is soos die plae van Egipte ”“ maar het reeds met die eersgeborene se dood begín. Dis ’n hartseer saak. ’n Saak van gebed. En dit is ’n saak vir Ludo Labuschagne, die anti-held (hy is ook anti-werk en anti-verantwoordelikheid) wat uiteindelik sy doel in die lewe vind: om raaisels op te klaar. Weg met gewone polisieprosedures. Weg met forensiese toetse, selfone, die internet, CCTV-kameras, GPS en die ander dinge wat regte speurwerk vervang het. Weg met alles wat jy geleer het om te verwag …
€12.99
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 304 ● ISBN 9780639605999 ● Verlag LAPA Publishers ● Erscheinungsjahr 2021 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 8108157 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

4.410.784 Ebooks in dieser Kategorie

Keine Ergebnisse