Lupe
Suche

Francois Bloemhof 
Liefde Moord en Facebook 

Support
Liefde Moord en Facebook is ’n tienerroman met genres van beide romanse en rillers. Die hoofkarakter, Klaradyn, raak verlief op “n fotograaf wat dalk vir die moorde op die modelle in haar tuisdorp verantwoordelik is – die een na die ander word vermoor. Daar is “n paar verdagtes, maar niks word te ernstig opgeneem nie. Die karakters is wandelende clichés en daar word op ’n humoristiese manier met die modelwêreld gespot, asook mense se obsessie met Facebook en die wyse waarop sosiale media deesdae die menslike gedrag dikteer. Die werklike storie bevat fiktiewe Facebook-insetsels, volledig met foto“s en “n paar skakels na video“s en klankgrepe.
€4.40
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 176 ● ISBN 9781485900078 ● Verlag Penguin Random House South Africa ● Erscheinungsjahr 2015 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 4723995 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

4.410.784 Ebooks in dieser Kategorie

Keine Ergebnisse