Lupe
Suche

Francois Keyser 
Olifant kul sy vriende 

Support
Adobe DRM
Cover von Francois Keyser: Olifant kul sy vriende (ePUB)
Boekbeskrywing:

Olifant is honger. Na “n bietjie verkenning ontdek hy “n land vol wortels en piesangs. Daar is net een probleem… 

Daar is bye tussen hom en die heerlike piesangs en wortels en olifante is bang vir bye. Olifant dink aan “n manier om die wortels en piesangs te kry sonder om gesteek te word.

Hy kry hulp van sy vriende, die haas en die aap. Hy dink nie hulle sal deur bye gesteek word nie, maar hy vergeet te maklik om hulle in elk geval van die bye te vertel.

Toe Olifant se plan vreeslik verkeerd loop en sy vriende besef dat hy van die bye geweet het, besluit hulle om hom “n les te leer…

€2.96
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781071552681 ● Übersetzer Liezl Dreyer ● Verlag BookGeniez ● Erscheinungsjahr 2020 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 9000578 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

4.401.803 Ebooks in dieser Kategorie