Lupe
Suche

Autor: Helena Hugo

Support
Die veelsydige Helena Hugo was al onder meer aktrise, omroeper, dramaregisseur en -dosent en uitgewer. Sedert 1995 skryf sy voltyds en talle boeke het reeds uit haar pen gevloei. Uit haar huwelik met Henk Hugo is drie kinders gebore. Sy en Henk woon in Roodepoort.




33 Ebooks von Helena Hugo

Helena Hugo: Soete verleiding
Koeksisters en kolwyntjies, melktert en pampoendol, rosynebrood, suikerbolletjies, lallimala, tameletjies, alles afgesluk met plaaslike wyne of Turkse koffie – dít is wat Sharise van Harte se …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Helena Hugo: Troukoors
Toe die beeldskone Minette Faber se professor, Paul, haar vra om met hom te trou, slaan hy haar voete onder haar uit.  Ten spyte van waarskuwings van alle kante, gaan die troureëlings voort. Die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Helena Hugo & Ettie Bierman: Satyn Omnibus 2
‚In Helena Hugo se Soete verleiding koop Sharise ’n teekamer net buite Worcester. Een van die besoekers daar is haar jeugliefde Jacques, pas terug van oorsee, Sharise is egter seker daarvan dat hy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Helena Hugo: Narkose vir die hart
Narkotiseur Saranie du Plessis is al goed aan die verkeerde kant van dertig en steeds enkellopend. Van kleins af was haar broers erg besitlik en het geen vryer rondom haar geduld nie. Saranie is …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Helena Hugo: Romanse agter die skerms
Colette kyk elke maand in haar gunsteling-tydskrif wie hierdie keer die held van die maand is. In ‘n kompetisie wat net so gewild soos Idols is, wen een gelukkige meisie ‘n naweek saam met daardie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Helena Hugo: Veldpad van verlange
Paulie Hopkins het twee probleme: haar doktorsgraad wat sy moet afhandel en haar verloofde, dokter Lüther Meyerhoff. Van hierdie twee ag sy eersgenoemde verreweg die belangrikste, want daar lê vir …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Ettie Bierman & Alexa Slabbert: Satyn Omnibus 3
In Ettie Bierman se ’n Man vir môre betrap Cecilia haar verloofde saam met ’n ander lugwaardin in sy hotelkamer. Sy bedank by Jakaranda-lugdiens en neem haar voor om nooit weer ’n man te vertrou nie. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Elza Rademeyer & Dirna Ackermann: Melodie Omnibus 1
In Hart van die son beland Nadia Pretorius in die hof ná traumatiese gebeure. Sy word vrygespreek danksy Dewald Duvenage se knap regsvaardighede en hy kry ook vir haar werk by sy pa se …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Helena Hugo: Helena Hugo Eerste Keur
Aimee Harrison vlug na ’n kunstenaarsdorpie op die Franse platteland in Liefde is ’n Franse sprokie. Dit stoei in haar: Vlug sy na die plek van drome omdat sy wil wegkruip of omdat sy op soek is na …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99
Helena Hugo: Helena Hugo Tweede Keur
In Liefde met gevoel sit laerskoolonderwyser Magriet in ’n penarie. Sy’t gedink Walter is die een, maar na ’n seevakansie by sy ouerhuis, is dit duidelik dat hulle nie vir mekaar bedoel is nie. Maar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99
Helena Hugo: Marta
Terwyl die 17-jarige Marta se pa in haar arms sterf, vra hy haar om na haar ma om te sien. Sy vertolk hierdie belofte letterlik en verlaat die skool. Marta verwerf ’n diploma in haarkappery en begin …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.99
Helena Hugo: Ter wille van Talita
Hierdie nuwe verhaal deur Helena Hugo is die storie van die Van den Heevers, ’n gesin wat aan die Weskus naby Lambertsbaai woon. Hulle hou hulle eenkant, maar beland onder die soeklig wanneer Theuns …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.99
Helena Hugo: Haar ma se kind
Dania Pietersen is Dora en Jonnie Stals se susterskind wat vandat sy tien jaar oud is, by hulle inwoon. Sy is ’n modelkind wat haar sakgeld verdien deur babas en ou mense op te pas, in die skool en …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.99
Helena Hugo: Elim
Toe Daniël Basson vir Anna Catharina die eerste keer soen, is dit op aanbeveling van sy neef Arnoldus. Dié het hom die raad gegee om ’n vrou te kies wat hóm liefhet en die een te vergeet op wie hy so …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99
Helena Hugo: Bet-El
Die jaar is 1897 en oorlog is aan die kom. Tyd vir versoening raak by die dag korter, ook vir die mense van Mispa. Daniël kies die goeie weg teen sy hardnekkige begeerte vir die vrou van sy drome in. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.99
Helena Hugo: ’n Tuin vir Tessa
Tessa Heyns het die perfekte lewe; haar man Altus se besighede doen goed en haar seuns is goeie kinders. Sy woon in ’n pragtige huis in ’n spogbuurt. Tessa het van kleins af tuin gemaak – ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.99
Helena Hugo: Papierblomme
Janine was maar klein toe haar ouers dood is en sy die deur tussen haar en Jesus toegemaak het. Net sy het dit geweet. Sy wou ten alle koste wegkom van die klein dorpie waar almal mekaar ken. Haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.99
Helena Hugo: Droomhuis vir Danita
Danita is in Londen om haar stukkende hart te troetel, haar verwerping te verwerk. Maar oral duik die blonde Robert Foster op. En sy wil nie meer vlug nie, veral nie weg van ’n getroude man …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.52
Helena Hugo: Woestynbruid
Zayed beteken vir Vlam oorlewing. Sy weet hul ekstase is ontvlugting. En sy besef maar te goed ”“ hy verwag eintlik net ’n beloning as hy haar veilig by die konsulaat besorg ”¦ ás hulle die woestyn …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.40
Helena Hugo: Die Liefdesbrief
Clara het skaars haar voete op Afrikabodem gesit, toe sien sy hom – der Wüstling. Dié wilde transportryer steel haar hart, red haar toe sy vlug, ontdek haar vroulikheid … en toe stuur Friedrich Falck …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.53
Helena Hugo: Serenade
Norita het haar hart in die wêreld se romantiese stad verloor, dalk vind sy dit hier terug. Maar kan sy haar hart vertrou ”“ en die aantreklike man wat hier in Parys haar pad langs …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Helena Hugo: Huweliksklokkies
Carma wil wegkom van die hartseer van die afgelope maande. Sy wil weer leef en liefhê en haar drome verwesenlik. Een van hulle is ’n Harley-Davidson-motorfiets. Maar sy het iemand nodig om dit met …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Helena Hugo: Desembersterre
Haar tandedraadjies moet waai, en ’n ken moet sy kry. Nou, voor Kersfees. Al kos dit Noeline haar rol as Vickie in die sepie. Net jammer die mondchirurg is Paul Rossouw, haar laerskoolliefde, nou …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.48
Helena Hugo: Fyn porselein
Drie geslagte vroue neem bestek van hulle lewe. Hugo verken insiggewend en ontroerend jeug, nakennis, begrip en onbegrip oor generasies heen. Want ’n ander mens, selfs ’n geliefde, kan nie ten volle …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.14
Helena Hugo: Helena Hugo Derde Keur
In Alinda se lampie werk Alinda al lank in Saoedi-Arabië, en van ’n prins op ’n Arabier-perd is daar geen sprake nie. Haar lewe is vervelig . . . tot sy ’n Aladdin-lampie koop. In Narkose vir die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99
Helena Hugo: Onthou my
Kan jy jou rug op jou verlede draai, jou foute vergeet en nuut begin? Of leef jy vir die res van jou lewe onder die wolk van verhoudings wat skeefgeloop het en verbintenisse wat jy nie kan verbreek …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.99
Helena Hugo: Die ompad terug
Die lewe loop wye draaie met Janine van die Weskusdorpie af, eers Londen toe saam Greg Walker en nou weer in Roodepoort. Frustrasies bring versoekings, en sy wil bietjie uitkom, maar as ma kom sy tot …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.99
Helena Hugo: Geloof soos ’n mosterdsaadjie
Om terug te dink aan sy lewe is soos om ’n boek te lees waarvan daar bladsye uitgeskeur is. Hy onthou party hoofstukke so helder soos vandag, ander so vaag soos drome. Stories oor sy kleintyd, dié …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.31
Helena Hugo: Die lewe wat ek jou gegee het
Berdine se ma en ouma kom tot die gevolgtrekking dat hulle hul eie drome deur Berdine wou uitleef. Berdine word groot met die idee dat sy gebore is om ander tevrede te stel. Ná jare se manipulering …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.99
Helena Hugo: Weskus-omnibus 1
Twee gewilde Weskus-romans in een. Haar naam is Ragel: Die verhaal van ’n jong ma wat haar seuntjie se dood moet leer verwerk. Sy ontmoet ’n ma wat net soos sy nie kan ophou treur nie. Saam leer die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.99
Helena Hugo: Verbly julle in die hoop
Verbly julle in die hoop is die tweede boek in die drieluik met die temas geloof, hoop en liefde wat verbeeld word deur die lewensverhaal van Andreas Beyers. Ons eerste ontmoeting met ’n jong Andreas …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.58
Helena Hugo: Die skuiling
Berdine se lewe in Johannesburg is vir goed verby, en die verbintenisse wat sy jare lank verwaarloos het, is aan die herstel. Haar ouma se nalatenskap van diensbaarheid staan voorop vir Berdine in …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.99
Helena Hugo: Weskus-omnibus 2
Twee inspirerende topverkoper-romans in een omnibus Ter wille van Talita: Die Van den Heevers hou hulle eenkant, maar beland onder die soeklig wanneer Theuns van den Heever nie wil hê sy dogters …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99