Lupe
Suche

Jaco Jacobs 
101 Vakansiegrappe 

Support
Adobe DRM
Cover von Jaco Jacobs: 101 Vakansiegrappe (ePUB)
Lawwe grappe vir enige onderwerp onder die son! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat hope grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor rugby en krieket, miskruiers, miere en ander snaakse diere, vakansiegrappe en “n klomp lekker spokerige grappe! Hoekom wou die hond nie tennis speel nie? Hy was “n bokser. Het jy gehoor van die hokkiespan wat so opgewonde was omdat hulle vyfuur die oggend moes oefen? Toemaar, ek ook nie. Watter soort kryt maak “n mens pimpel en pers? “n Stoeikryt. Waar boer spoke? In begraafplase. Wat eet vegetariese vampiere?
€2.28
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9780799393897 ● Verlag LAPA Publishers ● Erscheinungsjahr 2019 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 8337878 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

4.403.281 Ebooks in dieser Kategorie