Lupe
Suche

Jaco Jacobs 
Die Swakste Restaurant In die Heelal 

Support
’n Skreeusnaakse versameling skaterlagstories!Kom eet by die Swakste Restaurant in die Heelal.Vind uit wat gebeur as jy met supergom aan die mooiste meisie in die skool vasgeplak word.Ontmoet die seun wat Arnold Schwarzenegger se springmielies geëet het.Gee vir tannie Breggie ’n ou soentjie – as jy dapper genoeg is!Vind uit hoe ’n mens toonkonfyt maak.En ontdek hoe ’n bol kougom die wêreld kan red …GIGGEL, GIL, BRUL, PROES, SNORK en SKATER van die lag met hierdie versameling skreeusnaakse stories uit die pen van die gewilde Jaco Jacobs. Hierdie bundel kortverhale bevat tien stories wat gewaarborg is om jong lesers se lagspiere oortyd te laat werk.
€9.05
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 128 ● ISBN 9780799391251 ● Verlag LAPA Publishers ● Erscheinungsjahr 2018 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 8182437 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

4.410.784 Ebooks in dieser Kategorie

Keine Ergebnisse