Lupe
Suche

Karen Thomson 
Suikervry 
8 Weke na Vryheid van Suiker en Koolhidraatverslawing

Support
Suikervry is die eerste selfhelpboek wat in Suid-Afrika geskryf is om mense met ’n suiker- en koolhidraat-verslawing te help om dit te bowe te kom. Dit is deur Karen Thomson en Kerry Hammerton met die steun van die dieetkundige Tamzyn Campbell geskryf, en daar is ’n voorwoord deur prof. Tim Noakes. Dit staan eetgewoontes met min koolhidrate en meer vet voor. Dit is die enigste beskikbare boek wat die emosionele en gedragspatrone van ’n suiker- en koolhidraat-verslaafde aanspreek. Vir baie mense is dit nie genoeg dat hulle bloot weet wat om te eet nie. Suikervry spreek dié saak aan. Bo en behalwe ’n program van agt weke lank, bevat Suikervry ook persoonlike verhale van verslawing, maaltydprogramme en resepte sonder suiker.
€9.99
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 300 ● ISBN 9781920289867 ● Dateigröße 42.6 MB ● Verlag Jonathan Ball ● Ort London ● Land GB ● Erscheinungsjahr 2015 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 4142850 ● Kopierschutz Soziales DRM

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

2.709 Ebooks in dieser Kategorie