Lupe
Suche

Autor: Lindie Koorts

Support
Lindie Koorts is „n historikus wat tans as „n na-doktorale genoot aan die Universiteit van die Vrystaat se Sentrum vir Afrikastudie verbonde is. Sy het haar meestersgraad in historiese studies aan die Universiteit van Johannesburg verwerf en haar doktorsgraad in geskiedenis aan die Universiteit van Stellenbosch. Dié biografie is gegrond op vier jaar se navorsing. In dié tyd het sy ook „n jaar by die Biografie-instituut van die Rijksuniversiteit Groningen in Nederland deurgebring waar sy haar skryfvaardighede geslyp het.




2 Ebooks von Lindie Koorts

Lindie Koorts: DF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme
In 1948 het die NG dominee D.F. Malan die Nasionale Party tot politieke oorwinning gelei. Vir die meeste Afrikaners was dit die verwesenliking van ’n jare lange droom. Om Malan as mens te …
EPUB
Afrikaans
DRM
€19.99
Lindie Koorts: DF Malan and the Rise of Afrikaner Nationalism
In 1948 the Dutch Reformed minister D.F. Malan led the National Party to victory and set up the policy of apartheid. Today grimfaced photographs of NP leaders like Malan and his successors have come …
EPUB
Englisch
DRM
€19.99