Lupe
Suche

Madelie Human 
Hartewens 

Support
Adobe DRM
Cover von Madelie Human: Hartewens (ePUB)
Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Madelie Human se vorige Romanzas, Onwelkome geskenk, Handomkeer en Le Fleur se hartebreker.Onwelkome geskenk: Marile vertrou glad nie die Werner-vent wat met haar oupa konkel én haar knieë lam maak nie. Hy is immers net nóg een van die mans wat in haar geld belangstel. Of maak sy ’n fout?Handomkeer: Bea kom uit Johannesburg se agterstrate maar veg haar pad oop tot sy een van dié wynmakers in die land is. Wat haar hinder, is dat die wynplaaseienaar verraderlike dinge aan hart en lyf begin doen.Le Fleur se hartebreker: Voor die oestyd verby is, is Janneli een van die vroue in sy album vol gewese meisies. Dit is wat die Franschhoekvallei se hartebreker haar wed! Wel, ons sal sien, besluit Janneli.
€10.36
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 337 ● ISBN 9780799386998 ● Verlag LAPA Uitgewers ● Erscheinungsjahr 2017 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 5551763 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

260.611 Ebooks in dieser Kategorie