Lupe
Suche

Magdaleen Walters 
Waar die wolwe huil 

Support
Adobe DRM
Cover von Magdaleen Walters: Waar die wolwe huil (ePUB)
Dis 1814 in Carlisle, Engeland, en die lewe het min genade vir ’n werkersklasvrou. Edith Maberry is dus verbaas toe Lewis Bloodsworth vir haar in die bresse tree in die kroeg waar sy werk. Toe Edith haar werk en blyplek verloor, wend sy haar tot Lewis. Hiermee dompel sy beide van hulle in n krisis. Lewis word met sy verlede gekonfronteer en kom voor n keuse te staan. Sal hy Edith kies wat vir hom die verpersoonliking is van alles wat hy in n vrou wil he? Of sal hy hul liefde opoffer om die geheim te bewaar oor wie en, belangriker, wat hy werklik is?
€4.27
Zahlungsmethoden
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 192 ● ISBN 9781779875150 ● Verlag LAPA Publishers ● Erscheinungsjahr 2024 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 9387677 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

4.401.803 Ebooks in dieser Kategorie