Lupe
Suche

Naretha Franken 
Ter wille van geluk 

Support
Adobe DRM
Cover von Naretha Franken: Ter wille van geluk (ePUB)
Die SARR Kliniek het vyf jaar gelede Marina se toevlug geword toe haar lewe in duie stort. Dan sien sy Christiaan van Breda se naam op ’n lêer. Dadelik klim die seer en vernedering wat sy só netjies vir die mense om haar – haar ouma, haar kollegas en haar seuntjie – kon wegsteek, terug in haar lewe. Nou voel sy selfs meer magteloos as daardie dag toe sy besluit het om haar rug op haar eksman en sy manewales te keer. Daar is egter ook soveel mooi dinge wat tussen hulle gebeur het, en Marina sukkel om die warboel emosies onder beheer te kry. Sal sy dit regkry om Christiaan se fisioterapeut te wees? Belangriker nog: Hoe gaan sy die groot geheim onthul wat sy al die jare so sorgvuldig bewaar het?
€4.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Naretha Franken is in die Caledon-distrik gebore. Sy voltooi matriek aan Namakwaland Hoërskool op Springbok, waarna sy na Worcester trek en vier jaar later met MC Franken trou. Drie kinders word uit die huwelik gebore, en die gesin woon nou in Brackenfell.
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 224 ● ISBN 9780624086284 ● Dateigröße 0.3 MB ● Verlag Tafelberg ● Erscheinungsjahr 2018 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 6719970 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

708.403 Ebooks in dieser Kategorie