Lupe
Suche

Piekfyn Afrikaans Graad 4 Huistaal Leerderboek 
’n Geïntegreerde taalteks

Support
Adobe DRM
Cover von Piekfyn Afrikaans Graad 4 Huistaal Leerderboek (ePUB)
Piekfyn Afrikaans Graad 4 is gemik op leerders wat Afrikaans as Huistaal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met dié van ander vakke geïntegreer sodat die kennis wat die leerders opdoen, hulle ervaringswêreld verryk en hul sodoende deeglik voorberei vir Graad 5.
Die aktiwiteite is gerig op die verwerwing van al die taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, taalspeletjies, stories, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is leerders se voorland. Leerders word deurlopend blootgestel aan luister, praat, lees, kyk, skryf en hulle word uitgedaag om Afrikaanse taalstrukture speels, kreatief, vloeiend en ekspressief te gebruik. Afdelings soos Pitkos, In ’n neutedop, Taalgids en Letterkundegids berei leerders vir enige soort taak voor. Dan is daar boonop die Piekfyn Afrikaans Leesboek om leerders se leesvaardighede te ontwikkel en ’n liefde vir lees te kweek.
Geniet ’n piekfyn leerervaring!
KABV-geskik.
€5.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Rina Lamprecht is ’n oudonderwyseres en samesteller en outeur van Afrikaanse handboeke en taaltekste. Sy is veral bekend as samesteller van die Piekfyn Afrikaans Huistaal-reeks vir Graad 4-9.
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 280 ● ISBN 9781776071722 ● Dateigröße 34.0 MB ● Alter 17-12 Jahre ● Verlag Best Books ● Erscheinungsjahr 2017 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 5219279 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

20.524 Ebooks in dieser Kategorie