Lupe
Suche

Pierre du Plessis 
Boomwortels in die hemel 

Support
Wanneer ons na Jesus se lering en stories in die konteks van sy tyd kyk, ontbloot dit ’n ongemaklike, maar lewegewende perspektief. Pierre du Plessis, skrywer van Jesus ruik na mirre en stof, takel Jesus se woorde ‚die koninkryk van die hemel is hier‘ in terme van Jesus se gelykenisse en stellings. Jesus verwys na God se koninkryk, hierdie koninkryk wat alles op sy kop kom draai het, wat anders werk as wat ons dink. Dit is hier waar ons ons menslikheid herontdek.
€9.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Pierre du Plessis is die stigter van 3rd place, ’n kerk en geloofsgemeenskap in Pretoria, maar is deesdae een van die leeraars by In Via gemeente. Hy het in die advertensiewese en modebedryf gewerk, en dra by tot verskeie blogs.
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 240 ● ISBN 9780796321794 ● Dateigröße 0.5 MB ● Verlag Lux Verbi ● Erscheinungsjahr 2019 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 7047011 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

118.305 Ebooks in dieser Kategorie