Lupe
Suche

Autor: Pieter van der Lugt

Support
Maja Sereda het op 10-jarige ouderdom uit Pole na Suid-Afrika geëmigreer. Ná haar skoolloopbaan by Pro Arte Alphen Park het sy aan die Universiteit van Pretoria studeer. Sy het al verskeie ATKV Kinderboektoekennings ontvang, asook die SCBWI Crystal Kite vir A Kite’s Flight, deur William Gumede (Jacana). Maja woon in Johannesburg.




2 Ebooks von Pieter van der Lugt

Pieter van der Lugt: Hoe meer haas . . . hoe minder wortels!
Wat gebeur as jy vir ‘n sywurm ‘n grap vertel? Hy lag hom ‘n papie! Lees hierdie boek en vermaak jou vriende met die snaaksste grappe, tongknopers en raaisels wat jy nog ooit gehoor het. Wil jy weet …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99
Pieter van der Lugt: Slim vang … die grap!
Hier is nog sowat 100 nuwe, oorspronklike grappe vir laerskoolkinders, volgens die wenresep van die eerste titel (Hoe meer haas, hoe minder wortels, 2014), en volgens onderwerpe bymekaar geplaas. …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.99