Lupe
Suche

Autor: Riette Hugo

Support
Riette Hugo is „n veteraan in die veld van opvoedkunde en „n gerespekteerde eksaminator. Sy was vir 48 jaar onderwyser en het verskeie taalhandboeke en studiegidse geskryf. Van kleins af kon sy nie genoeg kry van interessante stories oor ons leefwêreld nie.




1 Ebooks von Riette Hugo

Riette Hugo: Vrae en feite vir nuuskierige agies #2
Is jy ’n nuuskierige agie wat wil weet of dinosourusse ooit gekloon sal word? Het jy al gewonder hoekom kruisies soene simboliseer? Of waarom mans vandag nog dasse dra? Die legendariese opvoedkundige …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.12