Twee ontnugterde vroue wil hul mans skei. Wanda het genoeg van Sephus se streke en die beheer wat hy oor haar het. Claire wil ontsnap uit haar huwelik met Chris – ’n alkolis.
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 304 ● ISBN 9780799396553 ● Verlag LAPA Uitgewers ● Erscheinungsjahr 2019 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 7168640 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie