Lupe
Suche

Vincent Carruthers 
Die Natuurlewe van Suider-Afrika 

Support
Adobe DRM
Cover von Vincent Carruthers: Die Natuurlewe van Suider-Afrika (ePUB)


Hierdie veldgids tot die natuurlewe van Suider-Afrika, jare lank al ’n vertroude metgesel van natuurliefhebbers, is nou omvattend bygewerk. Dit bied beskrywings en akkurate illustrasies in volle kleur van meer as 2, 000 plante en diere asook verspreidingskaarte vir die meeste groepe. Elke hoofstuk het sy eie kleurkode om naslaan te vergemaklik en uitkenmerke in die beskrywings is in vetdruk. Elke hoofstuk is geskryf deur ’n kenner op sy gebied. Al die vernaamste plant- en diergroepe is ingesluit: Laer ongewerweldes, Spinnekoppe en ander spinagtiges, Insekte, Varswatervisse, Paddas, Reptiele, Voëls Soogdiere, Grasse, biesies, varings en swamme, Veldblomme, Bome
€12.16
HEUTE 15% RABATT
€10.34
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Vincent Carruthers is ’n bekende omgewingskundige en die skrywer van bydraes aan verskillende gesiene publikasies en boeke, onder meer Frogs & Frogging in Southern Africa en Complete Guide to the Frogs of Southern Africa , uitgegee deur Struik Nature. Hy dien op die raad van ’n aantal omgewingsorganisasies en is die hoof van ’n bestuurs-konsultasiefi rma. In 1989 het die Soölogiese Vereniging van Suider-Afrika die gesogte Stevenson-Hamiltonmedalje aan hom toegeken vir sy bydrae as amateursoöloog.
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781775844662 ● Dateigröße 125.5 MB ● Verlag Penguin Random House South Africa ● Erscheinungsjahr 2017 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 5991510 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

12188 Ebooks in dieser Kategorie