Magnifying Glass
Search Loader

Author: Kees Van Dijkhorst

Support
Kees van Dijkhorst is een van Suid-Afrika se mees gerekende regsgeleerdes en regshervormers. By sy aftrede in 2000 het hy meer as veertig jaar se ervaring as prokureur, advokaat, regsdosent, skrywer en senior regter van die Transvaalse Hooggeregshof, met sommige van ons mees toonaangewende uitsprake, agter die rug. Daarna is hy steeds aktief as skrywer en arbiter. Hy is “n bergklimmer wat van die wêreld se magtigste bergpieke bestyg het en “n wêreldreisiger wat die mees ongewone en eksotiese plekke en lande besoek het. Hy is “n aktiewe boer.Kees van Dijkhorst is een van ons land se mees gerekende regsgeleerdes en regshervormers. By sy aftrede in 2000 het hy meer as veertig jaar se ervaring as prokureur, advokaat, regsdosent, skrywer en senior regter van die Transvaalse Hooggeregshof, met sommige van ons mees toonaangewende uitsprake, agter die rug. Daarna is hy steeds aktief as skrywer en arbiter. Hy is “n bergklimmer wat van die wêreld se magtigste bergpieke bestyg het en “n wêreldreisiger wat die mees ongewone en eksotiese plekke en lande besoek het. Hy is “n aktiewe boer.




4 Ebooks by Kees Van Dijkhorst

Kees Van Dijkhorst: Die Hof Verdaag
Vir meeste gewone mense is die regswêreld totaal vreemd en intimiderend. Vir baie selfs vreesaanjaend.Hierdie boek is soos ‘n warrelwind wat ‘n kostelike vrag  van humorvolle anekdotes van hofsa …
EPUB
Afrikaans
DRM
€5.99
Kees van Dijkhorst: Arnoster en die prokureurtjie en ander vertellinge
‘n Wye verskeidenheid kortverhale, meesal humoristies, baie met ‘n regskinkel, party oor bergklim, ander oor die tragiek van oorlog. Met ‘n langer reisverhaal oor die Karakoram in Pakistan en die Sy- …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.99
Kees van Dijkhorst: DONKERHOEK CHRONICLES
This novel tells the story of the Vorsters and their heriditary South African farm spanning more than two decades  of the transition from apartheid to democracy. Inherently good people whose vie …
EPUB
English
DRM
€10.99
Kees van Dijkhorst: Fort Zeelandia
Fort Zeelandia is die aangrypende verhaal van die Nederlandse immigrante na Suid-Afrika wat gedurende die tweede wêreldoorlog geweier het om gehoor te gee aan onwettige opkommandering deur die Nederl …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99