Lupa
Cargador

Alex Uwajeh 
Tem Die Tong: Die Krag Van Gesproke Woorde 

Soporte
Die woorde wat jy gebruik is gereedskap vir kommunikasie.  Dit is egter die manier waarop jy hulle gebruik wat die werklike mag het. As jy ‘n optimistiese geestesraamwerk het is die kanse baie beter dat jy geleenthede gaan raaksien wanneer hulle opduik.Die tong het die mag van lewe en dood, en diegene wat daarvoor lief is, sal sy vrugte eet. Want dit wat ‘n man dink, in sy  hart, so is hy.  Woorde het krag.  God het die wêreld geskep met woorde.Die Bybel sê duidelik ons sal iets verklaar en dit sal tot stand kom.  Is jy gereed om die ware krag van gesproke woorde te ontgin?  
€2.49
Métodos de pago
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● ISBN 9781507176719 ● Tamaño de archivo 0.2 MB ● Editorial Babelcube Inc. ● Publicado 2017 ● Descargable 24 meses ● Divisa EUR ● ID 5068046 ● Protección de copia DRM social

Más ebooks del mismo autor / Editor

118.492 Ebooks en esta categoría