Lupa
Cargador

Derick Van der Walt 
Toring van Jasmyn 

Soporte
Adobe DRM
Portada de Derick Van der Walt: Toring van Jasmyn (ePUB)
Toring van Jasmyn speel in die kleurvolle strate van Istanboel af. Markus Combrink reis saam met sy pa, suster en ‘nuwe boetie» Neil (hy trek in by hulle na sy ouers se dood), na dié Turkse stad. Terwyl hulle pa werk, verken die tieners die pragtige besienswaardighede en raak bevriend met twee plaaslike tieners, Meryem en Sahib. Daar is politieke onrus, en bomaanvalle deur plaaslike terreurgroepe dreig om die Combrinks se vakansie in ’n nagmerrie te omskep. Boonop worstel Markus met sy ouers se onlangse egskeiding en moet Neil die verlies van sy ouers verwerk. Wanneer Markus se suster egter ontvoer word, begin die poppe behoorlik dans. Die vakansie ontaard in ’n avontuur wat die Combrinks nie sommer sal vergeet nie.
€8.99
Métodos de pago

Sobre el autor

Derick van der Walt is die skrywer van Lien se lankstaanskoene (Goue Sanlamwenner 2007, M.E.R.-Prys vir Jeugliteratuur en IBBY Erelys 2010) en verskeie ander bekroonde jeugverhale. Sy eerste roman vir volwassenes, Daan Dreyer se blou geranium, het in 2012 verskyn. Hy woon in Pretoria.
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● Páginas 280 ● ISBN 9780624087526 ● Tamaño de archivo 2.3 MB ● Edad 17-14 años ● Editorial Tafelberg ● Publicado 2019 ● Edición 1 ● Descargable 24 meses ● Divisa EUR ● ID 7256600 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

54.608 Ebooks en esta categoría