Lupa
Cargador

Hanlie Retief 
Anton Goosen 
Liedjieboer

Soporte
Ná 40 jaar se rock ’n roll in Afrikaans vertel die legendariese Anton Goosen nou sy volle verhaal, soos neergepen deur die bekroonde joernalis Hanlie Retief. 
Die vader van Afrikaanse rock skryf oor sy grootwordjare in die Vrystaat, sukses en roem, sy lewe op die langpad, die Musiek-en-Liriek-era, die hoogtepunte en teleurstellings langs die pad.
Aangrypend, eerlik en vol humor: Dit is die lewe van Anton Goosen. ’n Lewe teen die stroom op.
€12.99
Métodos de pago

Sobre el autor

Hanlie Retief is ‘n alombekende joernalis en skrywer van die topverkoper-biografie Byleveld. Haar weeklikse onderhoude met bekendes is een van die mees geliefde rubrieke in Rapport. Sy het al die Sikuvile- en Piet Cillié-toekennings, Media24-Legends, ATKV-Mediaveertjies en Cum Laude Alumni-toekenning van die Universiteit van die Vrystaat ontvang.
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● Páginas 304 ● ISBN 9780624089742 ● Tamaño de archivo 4.8 MB ● Editorial Tafelberg ● Publicado 2020 ● Edición 1 ● Descargable 24 meses ● Divisa EUR ● ID 7483436 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

30.619 Ebooks en esta categoría