Lupa
Cargador

Hanlie Retief & Lise Swart 
Anderkant uit: Stories oor trauma en hoop 
Stories oor trauma en hoop

Soporte
In Hanlie Retief se gereelde onderhoude in Rapport oorreed sy doodgewone én beroemde mense om hulle harte behoorlik oop te maak en hul geheime met lesers te deel. Anderkant uit is ‘n versameling van onderhoude met dié mense wat trauma en teenspoed beleef het – van verslawing, misdaad en siekte tot verlies – en daarin geslaag het om weer op te staan. Die onderhoude word opgevolg deur ‘n kort bespreking oor die impak van trauma op dié mense se lewens deur die sielkundige Louis Awerbuck en Lise Swart, aanbieders van die radioprogram Wie is ek? Op RSG. Ons kan nie kies wat met ons gebeur nie, maar – soos hierdie aangrypende onderhoude wonderlik illustreer – kan ons wel kies hoe ons reageer op die onverwagte wat na ons kant toe kom.
€12.99
Métodos de pago

Sobre el autor

Louis is ‘n kliniese sielkundige wat sedert 1995 in privaat praktyk is. Sy loopbaan het by die SA Polisie se eenheid vir Misdaadgerigte Sielkunde begin waar hy toonaangewende navorsing gedoen het oor reeksmisdadigers. Hy was betrokke by die opleiding van nagraadse studente in Sielkunde, is ‘n gepubliseerde skrywer en ‘n geregistreerde praktisyn van Neuro-linguistieke Programmering. Hy spesialiseer in algemene psigoterapie met volwassenes, sielkundige assessering en sportsielkunde. Hy is ook intensief betrokke by konsultasie aan maatskappye vir leierskapsontwikkeling, opleiding, spanontwikkeling, keuring en plasing. Saam met sy verloofde, Lise Swart, bied hy tans die RSG-program, Wie is ek? – met Louis en Lise, aan.
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● Páginas 272 ● ISBN 9780624073406 ● Tamaño de archivo 0.9 MB ● Editorial Tafelberg ● Publicado 2016 ● Edición 1 ● Descargable 24 meses ● Divisa EUR ● ID 4624575 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

45.843 Ebooks en esta categoría