Lupa
Cargador

Hannah Howe 
Liefde en Koeëls 

Soporte
Portada de Hannah Howe: Liefde en Koeëls (ePUB)
‘As jy van sielkundige speurverhale met »n tikkie humor en romanse hou, sal jy van Sam Smith hou.’

 Dit was »n week sedert die voorval by die verlate steengroef, »n week sedert ek iemand doodgeskiet het, »n week sedert my gewese man vermoor is.  Dit was »n emosionele week.  Maar die lewe gaan aan.  Ek is aangestel om te ontdek wie doodsdreigemente aan dr Ruth Carey, »n omstrede psigiater, gestuur het.  Die roete het gelei tot twee sterk booswigte en binnekort was die doodsdreigemente op my gemik, dreigemente wat toegeneem het na twee moorde.Intussen het ek ná jare van gesinsgeweld probeer sin maak van my privaat lewe. Dr Alan Storey, »n prominente sielkundige, het beweer dat hy my liefhet, en ek was sterk aangetrokke tot hom. Maar die jare van huishoudelike mishandeling het my emosioneel geknak en ek was huiwerig om myself  tot »n verhouding te verbind.Liefde en Koeëls is die verhaal van »n dramatiese week in my lewe, »n week van sielsondersoek, selfontdekking en verlossing.

€1.01
Métodos de pago
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● ISBN 9781667454665 ● Traductor Nelmari Marais ● Editorial Goylake Publishing ● Publicado 2023 ● Descargable 3 veces ● Divisa EUR ● ID 9059761 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

106.568 Ebooks en esta categoría