Lupa
Cargador

Helena Rode 
In die land van pamperlang 

Soporte
Adobe DRM
Portada de Helena Rode: In die land van pamperlang (ePUB)
’n Bundel van vyf-en-twintig stories vir kleintjies van so vier tot sewe jaar. Dit bevat klassieke feëverhale soos Wolf en die drie ottepotte, Jan en die boontjierank, Die skoenmaker en die kabouters, Drie rammetjies-rof, Doringrosie, Die lelike eendjie, Gouelokkies, Aspoesterjie, e.a. Daar is ook heerlike inheemse verhale soos O likkie, o lalie, Sipho en die ryprooi Amathungulu, Doederomandro, Die ploempserige, plompserige ding, e.a. Die stories is verwerk deur die bekende en bekroonde Linda Rode, wat as die doyenne van kinderliteratuur bekend is. Elke storie is net vyf-minute lank. Dus baie geskik vir aandstories en of beginner-lesers.
€14.99
Métodos de pago

Sobre el autor

Hierdie is die eerste volledige bundel illustrasies wat Johann Strauss vir NB-Uitgewers doen. Hy is baie veelsydig en werk in vele verskillende style. Linda Rode sê die volgende van hom: Hoe wonderlik om ’n kunstenaar te vind wat uitstaan omrede kreatiewe interpretasievermoë, humor, harmonieuse kleurgebruik, en bowenal, verstommende ruimtelike beelding.
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● Páginas 200 ● ISBN 9780798164436 ● Tamaño de archivo 96.5 MB ● Edad 17-7 años ● Editorial Human & Rousseau ● Publicado 2013 ● Edición 1 ● Descargable 24 meses ● Divisa EUR ● ID 7309529 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

2.980 Ebooks en esta categoría