Lupa
Cargador

Jaco Jacobs 
101 Goggagrappe 

Soporte
Adobe DRM
Portada de Jaco Jacobs: 101 Goggagrappe (ePUB)
Lawwe grappe vir enige onderwerp onder die son! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat hope grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor rugby en krieket, miskruiers, miere en ander snaakse diere, vakansiegrappe en »n klomp lekker spokerige grappe! Hoekom wou die hond nie tennis speel nie? Hy was »n bokser. Het jy gehoor van die hokkiespan wat so opgewonde was omdat hulle vyfuur die oggend moes oefen? Toemaar, ek ook nie. Watter soort kryt maak »n mens pimpel en pers? »n Stoeikryt. Waar boer spoke? In begraafplase. Wat eet vegetariese vampiere?
€2.26
Métodos de pago
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● ISBN 9780799393965 ● Editorial LAPA Publishers ● Publicado 2019 ● Descargable 3 veces ● Divisa EUR ● ID 8337880 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

4.401.803 Ebooks en esta categoría