Lupa
Cargador

Kobus Galloway 
Idees Vol Vrees Volume 3 

Soporte
Kobus Galloway se Idees Vol Vrees-tekenprente raak al hoe gewilder: hy het nou 90 000 aanhangers op Facebook, teenoor 60 000 ’n jaar gelede. Hierdie ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente, wat gewoonlik gepaardgaan met dubbelsinnige eenreëlwoordspelings, is ’n groot gunsteling onder Suid-Afrikaners. Idees Vol Vrees Volume 3 volg op die sukses van Kobus se eerste twee boeke en is ’n versameling van nog 150 tekenprente, waaronder die gewildstes en meer as 100 splinternuwe tekenprente wat nog nêrens anders verskyn het nie. Dit is ’n moet-hê vir die tienduisende bestaande bewonderaars en sal ongetwyfeld ’n hele klomp nuwes lok. As ’n bonus bevat die boek ook 50 van Kobus se jongste uiters oorspronklike eenreël-woordspelinggrappies wat jou lagspiere behoorlik sal prikkel.
€5.01
Métodos de pago
Idioma Africaans ● Formato PDF ● Páginas 161 ● ISBN 9781770225930 ● Editorial Penguin Random House South Africa ● Publicado 2013 ● Descargable 6 veces ● Divisa EUR ● ID 5759885 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

4.417.607 Ebooks en esta categoría