Lupa
Cargador

Linda Henderson 
Die Mees Wonderlikste Kersfees 

Soporte
Adobe DRM
Portada de Linda Henderson: Die Mees Wonderlikste Kersfees (ePUB)
Alhoewel geskenke, familie, kos en musiek »n prettige manier is om Kersfees te vier, gaan dit eintlik oor »n klein baba wat lank, lank gelede gebore was. Hierdie baba was nie »n gewone kind nie. Hy was en is God se enigste Seun. Hy wil ook in jou hart gebore word, sodat jy Sy Vader en ons skepper, God, kan ken. En so kan jy die ewigheid saam met Hom deurbring op »n pragtige plek met die naam Hemel. Dit is die ware verhaal van Sy geboorte, gevind in Lukas hoofstuk 2 van die Bybel. 

€2.79
Métodos de pago
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● ISBN 9781667417868 ● Traductor Bianca Bunge ● Editorial Babelcube Inc. ● Publicado 2021 ● Descargable 3 veces ● Divisa EUR ● ID 8264436 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM

Más ebooks del mismo autor / Editor

12.857 Ebooks en esta categoría