Loupe
Search Loader

Auteur: Alexa Steyn

Support

6 Ebooks par Alexa Steyn

Alexa Steyn: Droomseisoen
Sandra herstel nog van haar egskeiding toe die onweerstaanbare skrywer met die wind in sy hare haar op Elsiesbaai se strand vind. Maar dis regtig te gou, te intens. En wat van daardie ander …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Alexa Steyn: Ompad in die vreemde
Ná haar man se dood besluit Hermien om haar lewe te hervat. Op haar lang reis na Paternoster neem sy ’n ompad deur die Karoo. En dit is hier waar ’n bruingebrande boer haar pad …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Alexa Steyn: Son in die suide
Misha vlug Skotland toe ná  »n traumatiese voorval. Toe sy uiteindelik terugkeer, is daar baie gou twee mans in haar lewe, een daarvan haar eksverloofde. En ’n plaasaanval verander haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.38
Alexa Steyn: Die verkeerde man
Braam red vir Tertia wanneer ’n donderstorm losbars en die elektrisiteit is tasbaar tussen hulle. Maar wanneer Len – Tertia se eks -saam met sy nuwe vrou verskyn word alles meer …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Alexa Steyn: Die kwêvoël roep
Hannah du Toit besluit om haarself op Tijgerpoort te vestig in die huis wat eers haar en haar oorlede man se vakansiehuis was. Sy is opgewonde oor ’n nuwe toekoms – veral nadat sy kennis maak met ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Alexa Steyn: Die Galileërs
In die stad Magdala, aan die oewers van die See van Galilea, woon ’n hegte gesin wat gerugte hoor van ’n nuwe profeet. Die Israeliete word toenemend deur die Romeine onderdruk en hulle dorpe en stede …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.63