Loupe
Search Loader

Auteur: Bettie Naudé

Support
Bettie Naudé (die skrywersnaam van Topsy Smith) se karakter Saartjie is al jare lank gewild onder jong Afrikaanse lesers. Smith is een van die suksesvolste jeugboekskrywers in Afrikaans. Sy Trompie- en Saartjie-reekse het ’n belangrike bydrae tot die Afrikaanse letterkunde gelewer en dit het jongmense baie jare lank lus en lief vir lees gemaak.




32 Ebooks par Bettie Naudé

Bettie Naudé: Saartjie se afskeid (#24)
Saartjie gee haar graadnege klas baie plesier met die dinge wat sy aanvang, maar dan betrap sy en die hoofseun rowers en dit plaas haar eers in die kollig. Die hele Lynnekom gons ook oor die wedstryd …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.49
Bettie Naudé: Saartjie se Boetie (#22)
Saartjie se boetie Apie verjaar en hy is doodbang dat sy familie daarvan gaan vergeet. Al wat hy wil hê, is bokshandskoene en ’n partytjie sonder meisies. Saartjie doen haar bes om te sorg dat Apie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.49
Bettie Naudé: Saartjie se drome (#20)
Saartjie lees ’n liefdesverhaal en glo vas dat ’n droomman wat haar asem wegslaan en haar knieë lam maak vir haar wag. Haar beste vriendinne, Anna en Lina, stel voor dat sy kyk of Galpil nie haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.49
Bettie Naudé: Saartjie se gevaar (#18)
Saartjie lees ’n liefdesroman oor twee mense wat op skool al verlief geraak het en jare later getroud is nadat die meisie ’n beroemde filmster geword het. Lynnekom se rabbedoe begin droom oor so ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.49
Bettie Naudé: Saartjie se sirkus (#21)
Saartjie is op haar stukke: sy kry dit reg dat haar klas die dag in die son kan sit toe sy hulle juffrou oortuig dat die klaskamer stink en sy trek arme Anna ’n lelike streep. Die wêreldberoemde Bert …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.49
Bettie Naudé: Saartjie se verjaardag (#19)
’n Dogtertjie met polio, Clara, kuier op Lynnekom. Sy het soveel karakter en gees dat sy almal betower en gou kruip sy diep in Saartjie-hulle se harte. Clara se suster, Carolina, is Clara se held en …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.49
Bettie Naudé: Saartjie se wedstryd (#23)
Saartjie is kaptein van die netbalspan, maar moet nou kies tussen Anna en Magriet le Roux om in die span te speel. Almal plaas druk op haar en om alles te kroon, moet die span in een van die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.49
Bettie Naudé: Saartjie se dagboek (#17)
Saartjie het ekstra geld nodig en besluit sy en haar vriendinne moet hul eie tydskrif begin. Sy beplan om sommer self die meeste van die skryfwerk doen, want sy kry mos gewoonlik omtrent volpunte vir …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.49
Bettie Naudé: Saartjie se dapper daad (#13)
Saartjie se ouer broer, Kris, het groot liefdesprobleme. Sy meisie het hom gelos vir ’n vent met ’n blink motor en ’n snor. Lynnekom se rabbedoe glo vas alle mans wat ’n snor het, is skurke en …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.49
Bettie Naudé: Saartjie se donkie (#4)
Saartjie en haar boetie eet die perskes wat hul ma spesiaal vir die skou ingelê het en as straf mag hulle nie sirkus toe gaan nie. Ons heldin voel dis bitter onregverdig en begin dadelik planne …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.49
Bettie Naudé: Saartjie se geheim (#3)
Saartjie se ondeundheid laat haar soos gewoonlik weer in die moeilikheid beland. Galpil-hulle is net mooi gereed om vrugte vas te lê wanneer ’n vreesaanjaende spook sy verskyning maak. En dan is daar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.49
Bettie Naudé: Saartjie se geveg (#9)
Saartjie en haar vriende het tien dae skoolvakansie en hulle benut dit ten volle. Die Drie Muskiete gaan “dêps” sappige ingevoerde turksvye by ’n kwaai oom wat openlik sê hy sal enigiemand wat hom …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.49
Bettie Naudé: Saartjie se held (#8)
Saartjie wil ’n grap vir ’n tydskrif instuur om ekstra sakgeld te verdien, maar sy kan skielik nie aan een dink nie. Sy vra ten einde raad Apie se hulp. Die klein platjie kom dadelik met ’n goeie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.49
Bettie Naudé: Saartjie se kêrel (#12)
Saartjie lees ’n artikel oor hipnose en besluit dadelik om Anna en Lina as proefkonyne te gebruik terwyl sy haar lyf hipnotiseur hou. Sy besef egter vinnig sy beskik nie oor hierdie spesiale talent …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.49
Bettie Naudé: Saartjie se kliek (#11)
Saartjie gaan deur ’n moeilike tydjie – haar ma besluit sy kry vir die volgende vier weke nie sakgeld nie as straf vir die kruidenierware wat sy verwoes het, sy moet haar boetie Apie teen die ouer …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.49
Bettie Naudé: Saartjie se moleste (#16)
Twee groot uitdagings staar Saartjie in die gesig. Sy moet eksamen skryf en boonop afreken met ’n boelie van Kaapstad wat haar “poplap” noem en almal in Lynnekom afknou. Ons heldin sukkel om op haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.49
Bettie Naudé: Saartjie se nuwe maat (#5)
Die Drie Muskiete maak kennis met die parmantige Gail Smith wat spog dat sy alles net so goed soos Saartjie kan doen – en selfs nog beter! Ons heldin laat haar nie so beledig nie en dit lei tot ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.49
Bettie Naudé: Saartjie se papegaai (#7)
Saartjie wil graag vir die langnaweek saam met haar vriendin Anna en dié se pa Durban toe gaan. Sy doen haar bes om “mooi” te lewe sodat haar ouers hul toestemming hiervoor moet gee. Die rabbedoe is …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.49
Bettie Naudé: Saartjie se piekniek (#14)
Apie “leen” ’n rugbybal by die skool en dit beland per ongeluk in die kwaai oom Kerneels se perskeboord. Saartjie se boetie smeek haar om die bal vir hom in die hande te kry, anders gaan hy in groot …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.49
Bettie Naudé: Saartjie se prys (#15)
Saartjie lees in ’n tydskrif van kinders in Amerika wat ’n vriendelikheidsveldtog geloods en almal om hulle se lewens verander het. Sy besluit die Drie Muskiete moet hierdie goeie voorbeeld volg, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.49
Bettie Naudé: Saartjie se skatte (#10)
Spoke en skatte – hierdie onweerstaanbare dinge sorg dat Saartjie weer eens Lynnekom se heldin word! Sy en Galpil gaan ’n weddenskap aan om te sien wie is bang vir spoke en wie nie. Saartjie is in …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.49
Bettie Naudé: Saartjie se slim plan (#6)
Saartjie Baumann is ’n rabbedoe, maar sy besluit op ’n dag sy wil darem ook voel hoe dit is om ’n modepop te wees wat deur al wat ’n man is met bewondering aangestaar te word. Sy en haar twee …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.49
Bettie Naudé: Saartjie se vakansie (#2)
Dit reën baie gedurende die Desembervakansie en ons heldin en haar maats raak by ’n moddergeveg betrokke. Ongelukkig tref hulle die verkeerde teiken: Saartjie se ouer broer en sy meisie. Die volgende …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.49
Bettie Naudé: Saartjie (#1)
Ons ontmoet Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë. Hierdie rabbedoe en haar twee maats staan bekend as Die Drie Muskiete en …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.49
Bettie Naude: Saartjie Omnibus 1
Hierdie omnibus bevat die eerste drie boeke van die gewilde Saartjie-reeks. In Saartjie ontmoet ons vir Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.49
Bettie Naude: Saartjie Omnibus 2
In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.49
Bettie Naudé: Saartjie Omnibus 3
Titels in hierdie omnibus: Saartjie se papegaai, Saartjie se held en Saartjie se geveg. Saartjie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie en die Drie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.49
Bettie Naudé: Saartjie Omnibus 4
In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.49
Bettie Naudé: Saartjie Omnibus 5
In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.49
Bettie Naudé: Saartjie Omnibus 6
In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.49
Bettie Naudé: Saartjie Omnibus 7
In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.49
Bettie Naudé: Saartjie Omnibus 8
In die laaste omnibus in hierdie reeks, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€8.49