Loupe
Search Loader

Didi Potgieter & Ernalize du Toit 
Om met jou te dans & Hougoed 

Support
Om met jou te dans – Ernalize du Toit Tanya ontmoet die gevaarlik aantreklike Albert terwyl sy op vakansie is en van meet af laat hy haar hart vinniger klop. Maar ’n verhouding met hom is totaal buite die kwessie want hy is haar pa se vyand en familie moet tog sekerlik eerste kom?Hougoed − Didi Potgieter Toe Jeanne baie later die vrou met haar volledige stel Royal Albert-koppies in sneespapier toegedraai wegstuur en die winkel sluit voel sy geborge. As sy eendag haar oë toemaak sal dit sulke oomblikke wees wat sy onthou. En sy sal altyd dankbaar wees vir Frederick Rost en sy insig en liefde drome wat nie oud word nie vir Hawaiian-pizza vliegtuie en vir toeval.
€4.50
méthodes de payement
Langue Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 60 ● ISBN 9780799393750 ● Maison d’édition LAPA Uitgewers ● Publié 2019 ● Téléchargeable 3 fois ● Devise EUR ● ID 6909378 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM

Plus d’ebooks du même auteur(s) / Éditeur

257 281 Ebooks dans cette catégorie