Loupe
Search Loader

Didi Potgieter 
Hart van Klip 

Support
Die vonke spat behoorlik …Christi is die jongste lid van die suksesvolle Country-groep, Steely Susters.Haar skoonheid laat die meeste mense twyfel in haar talent en sy is daaropuit om hulle verkeerd te bewys. Na haar vorige verhouding traumatiesgeëindig het, weet sy dit is nou haar kans om op haar loopbaan te fokus.Dan loop sy weer vir Richard Barret raak. Die sexy Ierse musikant en eenvan die grootste foute van haar lewe. Sy weet dit is die beste om heeltemaluit sy pad te bly, maar wanneer ’n familietragedie dié twee forseer om saamop Steely Hills te bly, spat die vonke behoorlik!
€4.54
méthodes de payement
Langue Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 208 ● ISBN 9780639607320 ● Maison d’édition LAPA Publishers ● Publié 2021 ● Téléchargeable 3 fois ● Devise EUR ● ID 7879510 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM

Plus d’ebooks du même auteur(s) / Éditeur

4 417 607 Ebooks dans cette catégorie

Aucun résultat