Loupe
Search Loader

Didi Potgieter 
Hart van papier 

Support
Tien jaar gelede in  »n kroeg in New York, het twee jong mans  »n muntstuk gegooi om tussen twee meisies te besluit. John het die stert en die brunette gekry, terwyl sy beste vriend die pragtige blondine, Kate, gewen het. Maar dit was Kate wat John se hart gesteel het, ten spyte daarvan dat sy met sy vriend getrou het. Na haar mislukte huwelik, koop Kate die tweedehandse boekwinkel op  »n klein dorpie in die hoop om New York se stof finaal van haar voete af te skud. Dit vat egter een kersfees terug in die groot stad om dinge weer omver te gooi en ʼn spul ongewensde emosies oop te krap. John besluit om  »n einde aan jare se marteling te maak deur Kate op Ridgeway te gaan sien. Wat hy egter nie besef toe hy vir die eerste keer by Next Chapter instap nie, is dat dit net die begin van die volgende hoofstuk is en dat die liefde nie voorgesê kan word nie.
€4.38
méthodes de payement
Langue Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 192 ● ISBN 9781776358854 ● Maison d’édition LAPA Publishers ● Publié 2023 ● Téléchargeable 3 fois ● Devise EUR ● ID 8844973 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM

Plus d’ebooks du même auteur(s) / Éditeur

4 417 607 Ebooks dans cette catégorie

Aucun résultat