Loupe
Search Loader

Francois Bloemhof 
Doodskoot 

Support
Dit gaan nag raak in die Swartland …Paul Matthee het baie meer bagasie as die rugsak waarmee hy die landplatloop. Daar is ’n aand, ’n uur in sy verlede waarvan hy nie kan ontsnap nie.Langs die pad naby Riebeek-Kasteel help hy vir Bernard Ackerman, ’n ryk sakeman, om in gietende reën sy motor se gebarste band om te ruil.Ackerman bied hom skuilplek aan, maar Paul besef gou die weelderige wynlandgoed Welverdiend is geen veilige hawe nie – sy tyd daar beginmeer voel soos een van daardie ou swart-en-wit-rolprente waarin ’n dodelike jong vrou se kop vol planne op ’n vreeslike einde kan afstuur.Doodskoot is ’n boek vol versoeking, geheime, oëverblindery en konfrontasie deur ’n veteraan van die spanningsverhaal in Afrikaans.
€9.34
méthodes de payement
Langue Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 256 ● ISBN 9781485903611 ● Maison d’édition Penguin Random House South Africa ● Publié 2016 ● Téléchargeable 3 fois ● Devise EUR ● ID 5737735 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM

Plus d’ebooks du même auteur(s) / Éditeur

106 568 Ebooks dans cette catégorie