Loupe
Search Loader

Hanlie Retief 
Byleveld 

Support
Oudbrigadier Piet Byleveld word wêreldwyd gereken as een van die beste speurders van ons tyd. As jy moord pleeg en Piet Byl word ingeroep, is jou plek in die tronk bespreek. As jy kinders leed aandoen, het jy jou eie lot verseël. En is jy  »n reeksmoordenaar, sal hy nie stop voor hy jou agter tralies het nie.In hierdie boek word die dossiere van talle moorde wat hierdie gentleman-speurder oor dekades heen opgelos het, oopgemaak. Skokkend, tragies, opwindend – en met die bevrediging dat geregtigheid geskied het.Tussendeur kry ons ’n blik op die man Byleveld, hoe hy in die geharde Brixton Moord en Roof gegroei het, hoe hy deur  »n diep persoonlike drif gekom het, en watter waardes die plaasseun met hom saamgedra het om van die grusaamste professie  »n ongeëwenaarde sukses te maak.
€11.24
méthodes de payement
Langue Afrikaans ● Format PDF ● Pages 272 ● ISBN 9781415203149 ● Maison d’édition Penguin Random House South Africa ● Publié 2011 ● Téléchargeable 6 fois ● Devise EUR ● ID 5695423 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM

Plus d’ebooks du même auteur(s) / Éditeur

4 410 784 Ebooks dans cette catégorie

Aucun résultat