Loupe
Search Loader

Auteur: Juanita Aggenbach

Support
Juanita Aggenbach is in 1976 gebore. Sy verwerf honneursgrade in sielkunde aan die Universiteite van Pretoria en Stellenbosch en ’n honneursgraad in Kriminologie, waarna sy as sielkundige berader en kriminologiedosent werk. Haar derde roman is in 2016 vir ’n ATKV-Woordveertjie benoem. Juanita woon in Durbanville met haar man en twee dogters.




3 Ebooks par Juanita Aggenbach

Juanita Aggenbach: Gister is verby
’n Deernisvolle verhoudingsroman oor borskanker en die invloed daarvan op verhoudings. Nadine se wêreld stort in duie wanneer ’n doodgewone doktersafspraak ’n skrikwekkende vonnis oplewer. Skielik …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Juanita Aggenbach: Op die horison ver
Anja begryp nie hoe die eienaar van die perdeplaas waar sy navorsing doen vir haar nuwe roman soveel aandag aan haar kan gee, terwyl hy ’n verhouding het met sekerlik die mooiste vroulike jokkie in …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Juanita Aggenbach: Stille waters
Hanna, ’n dinamiese en suksesvolle personeelagent, lewe teen ’n vinnige pas. Sy’t haar eie besigheid, is gelukkig getroud en het twee kinders rondom wie sy haar besige lewe beplan. Maar toe sy een …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99