Loupe
Search Loader

Katrina Kahler 
Dagboek van  »n Perdmal Meisiekind Boek 2 Ponieklub-avonture 

Support
Adobe DRM
Couverture du Katrina Kahler: Dagboek van ''n Perdmal Meisiekind Boek 2 Ponieklub-avonture (ePUB)
Volg die avonture van Abbie en haar ponie, Vonk, – hoogte- en laagtepunte, triomf en verplettering, alles ingesluit.

“Ek het nie geweet Ponieklub kan so wonderlik wees nie!” Perde is nooit vervelig nie, daar gebeur altyd iets… van bulle wat jou bestorm tot beserings wat jy opdoen, en selfs hartseer oor die dood van ‘n perd. Jy sal lag en huil. En as jy regtig lief is vir perde, sal jy hierdie boek baie geniet.

Dit is die tweede boek in die Dagboek van ‘n Perdmal Meisiekind-reeks. Boek 1: My Eerste Ponie is ook bekikbaar by e-boekhandelaars.

Onlangse kommentaar; “Ek het hierdie boek baie geniet. Wanneer verskyn die volgende een?! Ek bedoel dis regtig ‘n goeie boek! Ek is mal daaroor! Ek beveel dit aan vir alle ouderdomme.”

“Fantastiese boek! Dis baie goed vir perdeliefhebbers soos ek! Sy is baie uitvoerig. Ek bevel hierdie boek aan!”

€2.96
méthodes de payement
Langue Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781507126677 ● Traducteur Petro Ebersohn ● Maison d’édition KC Global Enterprises Pty Ltd ● Publié 2018 ● Téléchargeable 3 fois ● Devise EUR ● ID 4863431 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM

Plus d’ebooks du même auteur(s) / Éditeur

91 304 Ebooks dans cette catégorie