Hai-Lin kuier met vakansie in Sjanghai, China by haar ma se vriende. Laum is ’n droom van ’n man, maar dit lyk of hy maklik sal flankeer. Juis daarom moet sy daarop konsentreer om hom op ’n afstand te hou.
Langue Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 208 ● ISBN 9780639600307 ● Maison d’édition LAPA Uitgewers ● Publié 2020 ● Téléchargeable 3 fois ● Devise EUR ● ID 8177698 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM