Loupe
Search Loader

Auteur: Pharos Dictionaries

Support
Pharos Woordeboeke spesialiseer in verklarende en tweetalige woordeboeke vir Afrikaans, Engels en die amptelike Afrikatale, asook stylgidse en taalhulpmiddels. Pharos hersien hul woordeboeke gereeld en ontwikkel voortdurend nuwe produkte. Die fokusgebied tans is die ontwikkeling van skoolwoordeboeke oor die hele spektrum van die skoolfases.




2 Ebooks par Pharos Dictionaries

Pharos Dictionaries: Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek | Bilingual School Dictionary
The brand-new Pharos Bilingual School Dictionary is now also available for use on tablets. Consulting a dictionary has never been easier. Quick search results and links help find suitable Afrikaans …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.99
Pharos Dictionaries: Senior tweetalige skoolwoordeboek/Senior bilingual school dictionary
 Die Senior tweetalige skoolwoordeboek (gr. 10–12) bevat 50 000+ trefwoorde. Die uitleg en sorgvuldige taalleiding steun suksesvolle vertaling en kommunikasie in beide Afrikaans en Engels. The …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.99