Loupe
Search Loader

Auteur: Salma Swanepoel

Support

4 Ebooks par Salma Swanepoel

Salma Swanepoel: Heuning om die Hart
Georgie vlug na ’n vreemde dorp ná haar kêrel ’n klub vir enkellopende boere wat vrou soek begin. Daar ontmoet sy die lummel van ’n byeboer Ben en die dinamiese wildboer Philip. Maar haar keuse van …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.48
Mari Grobler & Salma Swanepoel: Vakansieromanse & Meng dit goed
Vakansieromanse ”“ Mari Grobler. ’n Spookvrou, ’n eksentrieke antieke handelaar, ’n man op ’n wit perd en ’n swart Labrador wat ’n pet dra. Dit is níé wat Lee-Anne verwag het om op …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Salma Swanepoel: Tweede Viool
Martlie haat haar werk, maar sy sal enigiets doen om te verseker dat haar sussie die geleenthede kry wat syself nooit gehad het nie. Al is dit om papegaaiwerk te doen. Dit help natuurlik ook nie dat …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53
Salma Swanepoel: ’n Troukoek en ’n wiskundeboek
Sonder werk of heenkome en met haar hart en toekomsplanne aan flenters, gaan kruip Annelize in haar vriendin, Jolanie, se leë woonstel op Flenterbaai weg. Sy moet nog die gebeure van die afgelope tyd …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50