Loupe
Search Loader

Auteur: Susan Coetzer

Support
Susan Coetzer is bekend as aktrise, motiveringspreker en skrywer. Haar roman, Oros vir die siel, het meer as 30 000 eksemplare verkoop. Die afgelope paar jare maak sy naam deur voor hoofsaaklik vrouegehore op te tree. Sy woon in Johannesburg en het een seun en een kleinseun. Bruistablette vir die lewe is haar eerste publikasie by Lux Verbi.




4 Ebooks par Susan Coetzer

Susan Coetzer: Bruistablette vir die lewe
Die geliefde skrywer en motiveringspreker Susan Coetzer nooi jou saam op ‘n jaar lange geselsreis na groter lewensvreugde, egtheid en diepte in jou lewe as kind van die Here. Met ‘n kort boodskap vir …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Susan Coetzer: Koeke en terte
Skoukoek, Tipsytert of Gevulde Pannekoek? Ons vroue is so verskillend en elkeen net so uniek soos die koeke en terte en wat nog als in ‘n tuisnywerheid. Ons styl, persoonlikheid en kleur verskil; ons …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.99
Susan Coetzer: Selma en Louise
“Ek wil ’n enkelkaartjie bespreek, ” fluister Selma aan die man agter die toonbank in Flight Centre. “Waarnatoe?” vra hy en kyk op. “Geen idee nie, ” sê Selma en lek oor haar droë lippe. “Solank dit …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Susan Coetzer: Die uil in die ysbos
Gracie-Jane Coetzee se eerste kleinkind word gebore kort voordat die president die eerste inperking aankondig. Gracie is ’n skrywer en illustreerder van kinderboeke, en nie juis ’n konvensionele ouma …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.99