आवर्धक लेंस
लोडर खोजें

लेखक: Annemari Coetser

समर्थन
Annemari Coetser, ’n spoorwegkind, het op klein stasietjies dwarsoor die land grootgeword en daar was nooit genoeg boeke in hulle huis om haar leeslus te bevredig nie. Daarom het sy maar by kerslig vir haar boeties en sussie stories vertel. Sy was mal oor opstelle skryf. Sy gaan werk in Bloemfontein, trou jonk, woon in Amerika, Namibië en Pretoria. So tussendeur swot sy biblioteekkunde en werk lank as bibliotekaresse. Sy hou daarvan om te reis, foto’s te neem, te fliek, te lees. Die humor van haar drie liewe cheeky, lawaaierige kinders en hulle eggenotes bring balans in haar bestaan.




5 द्वारा ईबुक Annemari Coetser

Annemari Coetser: Vlis met vlerke
“Vlis” is die woord wat die hoofkarakter, die 12-jarige Andine, en haar au pair uitgedink het vir iemand wat “nog vis nog vlees” is – soos, Andine, op daardie tusseninstadium tussen dogtertjie en …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€7.99
Annemari Coetser: Aan die windkant
Die wêreld is nie vir Liefka Naudé ʼn vriendelike plek nie. Haar uitdagende werk as bemarkingsbestuurder by ’n suksesvolle maatskappy gee darem betekenis aan haar lewe. Maar wanneer haar baas haar …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€13.99
Annemari Coetser: Langverlof
’n Droomvakansie in Mauritius saam met Johnny Depp … oftewel Hagen van Tonder van Johannesburg. Kari Beyers het uit vyfhonderd aansoekers sy kortlys gehaal en toe die jawoord gekry, en dis …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€14.99
Annemari Coetser: Vlis met vlerke (skooluitgawe)
Om speurder te speel, was nie deel van Andine se vakansieplanne nie. As sy geweet het van die skrikwekkende ervaring wat vir hulle voorlê, het sy Jam oortuig om hulle liewer huis toe te neem. Wie sou …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€7.49
Annemari Coetser: Alles begin met Anna
Dis 1934. Poppie Nienaber is 22 jaar oud, en sy werk in die Haberdashery-afdeling in Mr Cristal se algemene handelaar op Bethlehem. Saam met haar ouer sussie, Anna, woon hulle in tant Nelie se …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€14.99