आवर्धक लेंस
लोडर खोजें

लेखक: Brian Fredericks

समर्थन
Brian Fredericks het in Elsiesrivier grootgeword. Hy was op skool in Elsiesrivier Hoër, en het verskeie sertifikaatkursusse voltooi in elektriese ingenieurswese by o.m. Northlink College. Brian doen vryskutskryfwerk. Hy is opgeneem in Nuwe Stories 2, die Woordfeesbundel Bly en Die nuwe Afrikaanse Prosaboek. Hy woon in Belhar.




2 द्वारा ईबुक Brian Fredericks

Brian Fredericks: As die Cape Flats kon praat
Brian Fredericks,  ’n aangrypende nuwe stem, skryf met nege kortverhale ’n wêreld oop in die Cape Flats. Hy werp lig op ’n komplekse wêreld waar die grens tussen reg en verkeerd heeltyd verskuiwe, …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€10.99
Brian Fredericks: Hou jou oë oop
Ricardo woon in Kewtown saam sy ma, ouer broer, Anton, en sussie, Tracy, wat deurmekaar is met die gangster van die blokke, Capone. Maar voor Ricardo sy oë uitvee, is beide sy ma en broer oorlede, en …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€11.99