आवर्धक लेंस
लोडर खोजें

लेखक: D. J. Opperman

समर्थन
D.J. Opperman, een van die bekendste Afrikaanse digters, se debuut-digbundel, Heilige beeste, verskyn in 1945 en word in 1947 met die Hertzogprys vir poësie bekroon. Hy ontvang daarna nog drie keer die Hertzogprys: Periandros van Korinthe (vir drama, 1956), Voëlvry (vir drama, 1969) en Komas uit ’n bamboesstok (vir poësie, 1980). Hy ontvang ook die CNA-, WA Hofmeyr- en Louis Luyt-pryse vir Komas uit ’n bamboesstok. Opperman was ook bekend as samesteller van bloemlesings en die bekendste voorbeelde hiervan is Groot Verseboek (die eerste uitgawe het in 1956 verskyn) en Kleuterverseboek. In 2000 verskyn die bundel Sonklong oor Afrika waaraan hy ten tyde van sy dood gewerk het.




12 द्वारा ईबुक D. J. Opperman

D.J. Opperman: Periandros van Korinthe: Skooluitgawe
Die drama handel oor die lewe van die Griekse digter-staatsman Periandros (627-585 v.C.), die alleenheeser van Korinthe, wat sy groot droom probeer verwesenlik: om Korinthe ’n wêreldstad te maak. …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€8.49
D.J. Opperman: Versamelde poësie
‘As ’n mens Diederik Johannes Opperman (1914-1985) se poësie met dié van die Dertigers vergelyk, is dit opvallend dat hy van die begin af ’n veel minder belydende inslag toon en veel meer oopgestel …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€17.99
D.J. Opperman: Heilige beeste
In Heilige beeste (1945), Opperman se debuutbundel, is die belydende inslag en die religieuse stryd van die Louws se eerste bundels feitlik geheel en al afwesig en beoefen hy ʼn veel meer beeldende …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€8.49
D.J. Opperman: Negester oor Ninevé
Negester oor Ninevé (1947) is die bevestiging van Opperman se digterskap en bring ʼn verdere ontwikkeling ná die debuutbundel deurdat die basiese drie “motiewe” nouer verbind en die afsonderlike verse …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€9.49
D.J. Opperman: Joernaal van Jorik
Joernaal van Jorik (1949), is ʼn vyfdelige epiese gedig in kwatryne met gekruiste rym. Die gedig handel oor die geskiedenis van Jorik (ʼn naam wat saamgestel is uit die digter se voorname Diederik …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€8.99
D.J. Opperman: Engel uit die klip
Alhoewel reeds vroeër as motief aanwesig, vind die besinning oor die kunstenaarstaak besondere gestalte in die bundel Engel uit die klip (1950), ʼn titel waarmee hy andermaal die spanning tussen die …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€9.49
D.J. Opperman: Blom en baaierd
Met Blom en baaierd (1956) bou Opperman deur die reeksstruktuur, parallelismes, sirkulering van simbool en beeld en tipografiese rangskikking ʼn hegte bundeleenheid op. In hierdie bundeleenheid …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€9.49
D.J. Opperman: Dolosse
Dolosse is ʼn losser versameling verse, al is die “dolos”-motief in die betekenis van beskawingsreste of simbole van ʼn verlede en voortekens van ʼn dikwels somber en uitsiglose toekoms ʼn dominerende …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€8.99
D.J. Opperman: Periandros van Korinthe
Die drama handel oor die lewe van die Griekse digter-staatsman Periandros (627-585 v.C.), die alleenheeser van Korinthe, wat sy groot droom probeer verwesenlik: om Korinthe ’n wêreldstad te …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€9.49
D.J. Opperman: Kuns-mis
Kuns-mis (1964) is ʼn versameling “oorskietverse” wat “die kuns mis”, maar terselfdertyd bemesting is vir latere werk. Dit bevat gedigte wat satiries of hekelend kommentaar lewer op literêre en ander …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€9.49
D.J. Opperman: Edms. Bpk.
Edms. Bpk. (1970), dui op die beperktheid van die menslike lewe en besit en die kleiner wêreld van die bundel, dikwels die vertroude terrein van Franskraal. Alhoewel die verse meestal die magtige …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€9.49
D.J. Opperman: Komas uit ‘n bamboesstok
Komas uit ʼn bamboesstok (1979) is geskryf na ʼn ernstige lewersiekte en werk met ʼn hele aantal bekende temas van vroeër, maar deur die besondere verbinding wat bulle met mekaar aangaan, verskyn hulle …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€8.99