आवर्धक लेंस
लोडर खोजें

Dibi Breytenbach 
Buit 

समर्थन
Markus Gerlach en Domingos Magadzi vlug oor die grens van Suid-Afrika na die noorde van Mosambiek omdat hulle vrees dat hulle van moord aangekla sal word. Die joernalis Phoebe Maritz sit hulle agterna om ’n eksklusiewe onderhoud los te slaan. Maar Cabo Delgado, waar die twee wegkruip, word deur terreur geteister en niemand is daar veilig nie.
Gou bevind Phoebe haar midde-in ’n botsing tussen gevreesde insurgente, private militêre kontrakteurs en – erger nog – ’n bloeddorstige reeksmoordenaar.
€11.99
भुगतान की विधि

लेखक के बारे में

Dibi Breytenbach is ’n skrywer van Kwa Zulu-Natal. Sy werk in die strafregstelsel, veral met kindersake. Ses spanningsromans is reeds op haar kerfstok: Saliger, Vrediger, Heiliger, Dowe gode, Blinde gode en Stom gode. Buit is haar sewende roman.
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप EPUB ● पेज 352 ● ISBN 9780795710612 ● फाइल का आकार 0.6 MB ● प्रकाशक Kwela ● प्रकाशित 2022 ● संस्करण 1 ● डाउनलोड करने योग्य 24 महीने ● मुद्रा EUR ● आईडी 8508297 ● कॉपी सुरक्षा Adobe DRM
एक DRM सक्षम ईबुक रीडर की आवश्यकता है

एक ही लेखक से अधिक ईबुक / संपादक

699,325 इस श्रेणी में ईबुक