आवर्धक लेंस
लोडर खोजें

लेखक: Elize Davies

समर्थन

16 द्वारा ईबुक Elize Davies

Elize Davies: Miranda se geheim
Miranda moet haar pa se onreg aan die Zwiegerse gaan regstel. Sy bly onder valse voorwendsels in die Zwiegers-huis. Maar hoe gaan Zac optree as hy agterkom wie sy is. Hy is genadeloos as iemand hom …
PDF
अफ्रीकी
DRM
€4.50
Elize Davies: Heeltemal seker
Linda Nagel beland onbeplan op ’n afgeleë wildreservaat in Zambië waar Ben Lategan, vryskutwildfotograaf, haar kry. Hy vermoed sy is ’n joernalis wat op sy spoor is en hy haat joernaliste. Toevallig …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.52
Elize Davies: Onmoontlike mansmens
Karien Kruger trou met Hugo Steyn omdat hy dan die beplande ontwikkeling van haar tuisdorp sal stopsit. Die saketransaksie beweeg egter gevaarlik na aan haar hart wanneer sy besef sy het gevoelens …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.41
Elize Davies: Maanligliefde
Mariëtte se lewe is soos haar kaste, netjies georden, met geen plek vir belaglike emosies soos die liefde nie. Nog minder is daar plek vir aantreklike hartebrekers soos Leon Lategan met sy blou oë en …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.53
Elize Davies: Liefste verleidster
Annette raak verlief op haar ridder-bestuurder-fotograaf. Maar markus het vroeg-vroeg al geleer dat hy op niemand kan staatmaak nie en sy emosies is stewig verskans agter ’n ondeurdringbare muur. Wat …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.50
Elize Davies: ’n Man vol verrassings
Ses jaar gelede het Mia-Mari ’n duur pynlike les geleer: agter Wynand se sjarme en sy aantreklike uiterlike skuil ’n agterbakse plannemaker wat nie vertrou kan word nie. Wat hy gedoen het is …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.52
Elize Davies: Onweerstaanbare Vyand
Irma Delport het grootgeword met die wete dat elke Retief die vyand van elke Delport is. As Dreyer net nie so aantreklik was en net nie so lekker gesoen het nie …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.52
Elize Davies: Onverwags Liefde
Wat gee arrogante Steyn die reg om Lizelle sonder rede te wantrou en te kritiseer? Boonop dwing hy haar terug na Nelslaagte – die plek wat sy nooit weer wou sien nie. As hy net nie so lekker gesoen …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.53
Magda Brink & Elize Davies: ’n Tweede kans op liefde & Vlakvark op haar troudag
Ben is ”n onderwyser. Alexa is ”n ma op ”n missie. Verwarrende omstandighede gooi hierdie twee saam in ”n benarde situasie. Kan hulle in die harwar van angs en paniek werklik iets meer in mekaar …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.50
Elize Davies: Iemand Soos Zander
Almal dink hulle wil ’n huisie by die see hê totdat hulle die buurman ontmoet. Wanneer Lori Lategan uitvind sy erf haar oupa se huis op Skulpbaai, lei sy aan dubbele skok. Haar onderdrukkende pa het …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.52
Elize Davies: Liefste rooikop
Wenner van die ATKV-Woordveertjie vir Romanse Eldri Immelman se skatryk ouers word deur joernalis Dewald ontmasker as bedrieërs wat jare lank hulle beleggers se geld steel. Hulle vlug en Eldri moet v …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.52
Elize Davies: Paradiso
Liefde op ’n eiland … Wat kan verkeerd gaan? Anneke Jordaan word Paradiso toe gestuur om ’n hotel te koop. Om op ’n kelner in die hotel verlief te raak was nie deel van haar opdrag nie. Maar Nick, …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.50
Elize Davies: Allermooiste meisie
Irma Vermeulen gaan Groenboskloof toe om ‘n nuwe lewe te begin nadat Henry Randall, aan wie sy ‘n kort rukkie verloof was, haar lewe vergal het. Boonop het hy haar in groot moeilikheid laat beland …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.52
Elize Davies: n Wetenskaplike benadering
Leandi Steyn keer terug na die Kaap om seker te maak dat haar broerskind, Madelein, versorg is. Vanuit die staanspoor bots sy met Madelein se voog, dokter Leon Hattingh. Volgens haar is hy ‘n gevoell …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.15
Elize Davies: Vermetele mansmens
Hoe durf die arrogante, aantreklike Suid-Afrikaanse toeris Ben Breytenbach in Karli se lewe in Griekeland kom inmeng? Hy krap alles deurmekaar, asof sy geen sê in die saak het nie, en om alles te …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.40
Elize Davies: Verlief op die hartebreker
As skoolkind was Carli dolverlief op haar ouer broer se vriend Rudolph Beyers. Hoekom het sy haar dan so skaamteloos gedra toe hy by die maskerbal vir haar matriekafskeid opgedaag het? En het hy haar …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€4.26