आवर्धक लेंस
लोडर खोजें

Erla-Mari Diedericks 
Agter grendels 

समर्थन
Emmanuel sal altyd haar kryptonite wees. Hy was eens haar beste vriend, maar hulle het uitmekaargedryf ná ’n insident in Stellenbosch. Nou herken Natasja nie die Emmanuel wat ’n bekende fotograaf in New York is nie. Sy herken niedie man wat sy bed met die een model na die ander deel nie.Wanneer Emmanuel by sy suster, Natasja se huismaat, in Suid-Afrika kom kuier, gryp die noodlot en Covid-19 in: hy en Natasja moet vir ’n maand lank onder dieselfde dak leef. Hulle kan nie langer die verlede en die aantrekkingskrag tussen hulle ignoreer nie. Kan ’n verkeerde besluit in die verlede oorkom word?Haar ekskêrel sal enigiets doen om haar terug te wen, maar Natasja het haar hart agter slot en grendel geplaas. Sal Emmanuel haar hart kan oopsluit? Net die tyd sal leer. En tydens die inperking is tyd al wat hulle het!
€2.66
भुगतान की विधि
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप EPUB ● पेज 75 ● ISBN 9780639604961 ● प्रकाशक LAPA Uitgewers ● प्रकाशित 2020 ● डाउनलोड करने योग्य 3 बार ● मुद्रा EUR ● आईडी 8108133 ● कॉपी सुरक्षा Adobe DRM
एक DRM सक्षम ईबुक रीडर की आवश्यकता है

एक ही लेखक से अधिक ईबुक / संपादक

4,410,784 इस श्रेणी में ईबुक