आवर्धक लेंस
लोडर खोजें

Esté Geldenhuys 
Vroue van die Bybel 2 
Nader aan God

समर्थन
Adobe DRM
का आवरण Esté Geldenhuys: Vroue van die Bybel 2 (ePUB)
Die geliefde omroeper Esté Geldenhuys skryf vir vandag se vroue oor Bybelse vroue, vroue wie se name dikwels nie eens aan ons bekend is nie, maar uit wie se lewe ons weer en weer kan leer dat elke vrou ‘n verskil kan maak, ook ek en jy! Helene de Kock op Litnet sê van haar: ‘Geldenhuys skryf met die moed van haar oortuiging, eerlik en sonder skroom om evangeliese waarhede oor te dra. Hierdie waarhede is op haar geloof geskoei en ook op haar kennis van die Bybel en haar beleë insig en integriteit.’
€8.99
भुगतान की विधि

लेखक के बारे में

Esté is ‘n gebore Vrystater. Kroonstad is waar sy die eerste lewenslig gesien het. Dit is ook waar sy aan Kroonstad Hoër gematrikuleer het. Sy is gebore as die middelste van vyf kinders. Haar liefde vir die verhoog het daarop uitgeloop dat sy drama by Maties gaan studeer het. Sy het ook ‘n onderwysdiploma voltooi en toe gaan skool hou in George. Esté is getroud met Coert Geldenhuys, ‘n woud-ekoloog. Hulle het vier kinders, vier aangetroude kinders en vyf kleinkinders.
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप EPUB ● पेज 240 ● ISBN 9780796320889 ● फाइल का आकार 0.4 MB ● प्रकाशक Lux Verbi ● प्रकाशित 2018 ● संस्करण 1 ● डाउनलोड करने योग्य 24 महीने ● मुद्रा EUR ● आईडी 6187983 ● कॉपी सुरक्षा Adobe DRM
एक DRM सक्षम ईबुक रीडर की आवश्यकता है

एक ही लेखक से अधिक ईबुक / संपादक

118,305 इस श्रेणी में ईबुक