आवर्धक लेंस
लोडर खोजें

लेखक: Heinz Winckler

समर्थन
Heinz Winckler het grootgeword in Stellenbosch en het die eerste Idols competition in Suid-Afrika in 2002 gewen. Hy is bekend in die sekulêre en die Christelike musiekbedryf. Hy is die hoof van Lovekey Church. Sy eerste boek In ritme met God het in 2015 verskyn. Hy is getroud met Aletté-Johanni en hulle het drie seuns en “n dogtertjie.




1 द्वारा ईबुक Heinz Winckler

Aletté-Johanni Winckler & Heinz Winckler: Kom ons praat oor die huwelik
Heinz en Aletté is passievol daaroor om te sien dat huwelike floreer. Hierdie boek probeer paartjies te bemagtig en bemoedig om hul ware identiteit in God te ontdek, om sodoende die beste moontlike …
EPUB
अफ्रीकी
DRM
€9.99