आवर्धक लेंस
लोडर खोजें

Ian Wessels 
Lag sonder grense 

समर्थन
Adobe DRM
का आवरण Ian Wessels: Lag sonder grense (ePUB)
Lag jou slap saam met een van RSG se gunsteling-omroepers! Het jy die een gehoor van die radio-omroeper, die boek en die honderde grappies? Ná die wegholsukses van ian wessels se vorige grapboek, Genade! Edelagbare, het hy nog ’n humoristiese boek saamgestel wat jou sal laat skaterlag! Lag sonder grense bars uit sy nate van die grappe. Dié gewilde omroeper van Radio Sonder Grense (RSG) spaar niemand nie: almal ”“ van skoonma tot manlief; van baas tot klaas ”“ loop deur. Ian skeer heerlik die gek met alles wat ’n mens soms tog so swaar op die hart lê. Nie net sal Lag sonder grense jou laat skud van die lag nie, dit sal jou ook genoeg materiaal gee om die beste grappe by jou volgende braai te vertel. Lees, lag en voel ligter!
€14.97
भुगतान की विधि
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप EPUB ● पेज 240 ● ISBN 9780799384703 ● प्रकाशक LAPA Uitgewers ● प्रकाशित 2018 ● डाउनलोड करने योग्य 3 बार ● मुद्रा EUR ● आईडी 6699840 ● कॉपी सुरक्षा Adobe DRM
एक DRM सक्षम ईबुक रीडर की आवश्यकता है

एक ही लेखक से अधिक ईबुक / संपादक

25,093 इस श्रेणी में ईबुक